Sending en Evangelisasie
Die Sending en Evangelisasie aksie ondersteun sekere sendelinge en
evangelisaseie aksies wat n verhouding met ons gemeente het. Verder word
daaraan gewerk om die betrokkenheid van gemeentelede by die bedienninge
van hierdie persone en aksies uit te bou.
Organisasies wat ons ondersteun:
MES, Jan Hofmeyr Sopkombuis,
Sendelinge wat ons ondersteun:
Chris en Settie Dirks (Athletes in Action)
Chris le Roux
Fred en Paula Berrington (Mosambiek)
Marius en Elzari
Kontak: Callie van Biljon 0827720958
Bankbesonderhede
Melville Kruisgemeente
ABSA Auckland Park
Rek Nr: 2840580760
Tak Kode: 335105
Rek Tipe: Tjek
Erediens Tye
| 09:00 | Oggenddiens |
| 17:30 | Aktuele Aanddiens |
| 19:00 | Studentediens |