Gawes & Toerusting
Die gawes- en toerustingbediening fokus daarop om lidmate toe te rus om as gelowiges in die elke dagse lewe te leef en werk, en ook om hul gawes en spesifieke bediening in die gemeente te ontdek. Die afgelope 2 jaar het ons telkens ‘n 40 dae tydperk van toerusting gehade, ons het Purpose driven life en Purpose driven community gedoen, en hierdie jaar fokus ons op 40 dae van Bediening. Dit loop van 6 September tot 18 Oktober. Toerusting ivm bediening word gedoen deur o.a. Milla Venter en Jannie le Roux
’n Groep van ons gemeentemanne het die Mighty Men konferensie bygewoon.
’n Pa en seun naweekkamp word beplan vir later in die jaar
Die gemeente se Vrouekamp word gehou van 21-23 Augustus by Achterbergh in Krugersdorp. Name kan solank by die kantoor opgegee word.
Die kursusse “Griefshare” en “Divorce Care” word in die tweede termyn aangebied by ons gemeente. (Spesifieke datums sal nog deurgegee word)
Chris Davel 0726341900
Bankbesonderhede
Melville Kruisgemeente
ABSA Auckland Park
Rek Nr: 2840580760
Tak Kode: 335105
Rek Tipe: Tjek
Erediens Tye
| 09:00 | Oggenddiens |
| 17:30 | Aktuele Aanddiens |
| 19:00 | Studentediens |